Posts
Showing posts from 2020
- Get link
- X
- Other Apps
Wie de vlog is ek? My ‘Wie de vlog is ek?’ joernaal is 'n Spirituele pelgrimstog - 'n geestelike behoefte na sinvolheid na alle verbinding verbreek is vir jare met mense wat ek gevoel het my intens teleurgestel het en seergemaak het (victim mentality). Gedurende die pynvolle, emotionele verwerkingsproses was ek gefokus op al die fasette van menswees in 'n drie-dimensiële wêreld, ek het geworstel met eksistensiële vrae om sin te maak van die dood, my lewenservaring (en verwagtinge) en om die doel van my bestaan te vind: Wie is ek, waar kom ek vandaan, wat beteken my lewe en wat kan ek doen om 'n verskil te maak- en van die wêreld 'n beter plek te maak? Hierdie vrae het my eventueel op 'n vreemde (maar tog vreemd bekende) innerlike magiese wentelbaan geplaas waar ek meer bewus geraak het van ander geestelike dimensies en 'n Goddelike bewustheid ontwaak het. 'n Wake-up call. God is 'n liefdevolle God (ja liefdevol!) Nader aan God is daar is geen h...